25 September 2026: ESKOM se raadsvoorsitter, Mteto Nyati, sal vir nog drie jaar die leisels hou. Benyamin Natanyahu kap na diegene wat uitgestap het voordat hy met sy toespraak by die Verenigde Nasies sou begin. Die Springbok, Herschelle Jantjies, is terug in die voorste vyftien vir Sondag se wedstryd teen Australië.