BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: ‘Minister weier om te luister na besware oor Graaff-Reinet se nuwe naam’

View descriptionShare
 
24 September 2026: Die Economic Development Forum sê minister Gayton McKenzie weier om besware oor die beplande naamsverandering van Graaff-Reinet te oorweeg. Die Nasionale SeereddingsInstituut waarsku standgangers teen die naweek se springgety. Dis vanjaar die negende keer wat Comic Con in Afrika plaasvind, en meer as 70 000 besoekers word verwag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,119 clip(s)