1 September 2026: Die jongste verslag oor slagoffers van misdaad wys 'n kommerwekkende tendens wat huisbraak betref. 'n Beroep op die regering vir meer hulpbronne en wetstoepassers in Limpopo om oorgrensmidaad te beveg. Skerp stygings in brandstofpryse. Die lente het aangebreek, maar die winter gooi nie tou op nie.