2 September 2026: Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat 'n sterk El Niño-verskynsel oor die Stille Oseaan vorm. Die Instituut vir die Suider-Afrikaanse Begrafnis- en Grafsteenbedryf wil help in die stryd teen vandalisme. Die Springbokke se skrumafrigter, Daan Human, reageer op aantygings teen hom.