18 Mei 2026: Die omstrede sakeman en selfverklaarde polisieinformant, Brown Mogotsi, bly in aanhouding tot sy borgaansoek volgende Maandag. Reaksie op die Konsitusionle Hof se beslissing dat sekere gedeeltes van die Nasionale Gesondheidswet ongrondwetlik is. 'n Boorling van Fochville en jong rolprentmaker, Talita Brits, plaas haar visier op wêreldwye erkenning.