BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 15 Mei 2026

View descriptionShare
 
Die borgaansoek van die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, hervat in die Pinetown Landdroshof in KwaZulu-Natal. Kommer oor ernstige personeeltekorte by die Tembisa Hospitaal in Gauteng. Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie sê daar word te veel rugby gespeel. Die Suid-Afrikaanse rolprent, Bruid van die Jaar, maak sy buiging op Netflix.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,025 clip(s)