BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 9 September 2025

View descriptionShare
Weeklikse nuwe MIV-infeksies onder jongmense tussen die ouderdomme van 15 en 24 is die hoogste in die land. Die vakbond, Solidariteit, sleep die minister in die presidensie hof toe vir beweerde laster. Die vleuel, Ethan Hooker, sal vir die eerste keer vir die Bokke in die nommer 11-trui uitdraf in Saterdag se Rugbykampioenskapstryd teen Nieu-Seeland.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 980 clip(s)