BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 8 Mei 2026

View descriptionShare
 
Op die 30 jaar-herdenking van die aanvaardig van Suid-Afrika se Grondwet maak die Konstitisionele Hof 'n beslissing dat die parlement ongrondwetlik opgetree het. Die WGO sê Suid-Afrika se reaksie op die uitbreking van die Hantavirus op 'n passasierskip was fluks. Die Nasionale Krugerwildtuin onder die top tien nasionale parke in die wêreld.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,022 clip(s)