BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 11 Mei 2026

View descriptionShare
 

Die verdagte verdwyning van gekonfiskeerde dwelms in KwaZulu-Natal en Gauteng is onder die vergrootglas by die Madlanga-kommissie. Die Speaker van die Nasionale Vergadering besin oor die Konstitusionele Hof uitspraak rakende die Phala Phala-sage. En 'n kouefront saai grootskaalse verwoesting in die Wes-Kaap.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,018 clip(s)