DNS-toetse sal bevestig of die menslike oorskot wat in 'n krokodil se maag gevind is, dié van 'n vermiste Gautengse sakeman is. 'n Kouefront tref die Wes-Kaap, en die Weerdiens waarsku dit is nog nie verby nie. Die prys van petrol vir beide 93 en 95 oktaan styg die week met R3.27, en diesel met R 6.19 per liter.