Nuwe navorsing wys dat die ANC opdraende gaan kry in die komende verkiesings. Ses leierskapfigure van die EFF sit hulle stryd voort in 'n poging om die Staatsrede te mag bywoon. Daar is groot opwinding oor 'n mosaïek-kunstonnel wat in Mosselbaai geskep word.