BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 5 September 2025

View descriptionShare
Advokaat Norman Arendse gaan die kommissie na ernstige korrupsie in die strafregstelsel lei. Meer as 150 000 werksgeleenthede in die staalbedryf in gedrang. Die Bokke wil môre 'n 88 jaar lange wendroogte teen die All Blacks op Eden Park breek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 980 clip(s)