Suid-Afrikaners gewaarsku om waaksaam te wees te midde van swaar reën en ysige weerstoestande regoor die land. Die minister van landbou sê miljoene dosisse entstof teen bek-en-klouseer sal binnekort van Argentinië af in die land aankom. 'n Lasbrief is uitgereik vir die in hegtenisneming van die leier van die National Coloured Congress-leier, Fadiel Adams.