'n 39-Jarige is vas ná die ontvoering van en moord op 'n twaalfjarige Oos-Kaapse meisie. Anna Wintour doen afstand van haar pos as hoofredakteur by die ikoniese Vogue-tydskrif. Die Proteas is ingenome met die feit dat hulle weer toetskrieket kan speel.