BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 26 Maart 2026

View descriptionShare
Die burgemeester van Tshwane, dr. Nasiphi Moya, sê die metro doen stappe teen munisipale amptenare wat betrek is by bewerings van tenderonreëlmatighede en korrupsie. President Cyril Ramaphosa en die minister van polisie, Firoz Cachalia, sê hulle werk saam om bestendigheid in die nasionale polisiediens te handhaaf. Dit volg nadat 'n lasbrief vir die nasionale polisiekommissaris om in die hof te verskyn, gister uitgereik is. 'n Vlieënier is lig beseer toe sy helikopter in die berge tussen Houtbaai en Constantia in Kaapstad neergestort het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 990 clip(s)