Die adjunkhoof van die Tshwane Metropolisie, Revo Spies, getuig voor die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Die minister van landbou, John Steenhuisen, sê die departement vorder goed in sy poging om teen die einde van die jaar 80% van die nasionale kudde teen bek-en-klouseer in te ent.