Die jongste slagofferverslag bekendgemaak. Die Kanker Alliansie eis 'n lys name, nadat die Gautengse Departement van Gesondheid sê hy het die agterstand in die behandeling van drieduisend pasiënte ingehaal. Die volgende plaaslike regeringsverkiesing moet teen einde Januarie 2027 plaasvind.