Die sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, hou vol hy is 'n agent vir misdaadintelligensie. Vier jaar sedert die oorlog tussen Rusland en Oekraïne uitgebreek het, is daar nog nie 'n duidelike einde in sig nie. Pendelaars van onder meer Mitchells Plain in die Wes-Kaap kan vir die eerste keer in ses jaar weer van treindienste gebruik maak.