Israel gaan voort met planne om Gasa-stad te beset, en keur planne goed om nuwe vestigings in die Wesoewer te bou. Pp eie bodem vra sommige partye binne die Regering van Nasionale Eenheid vir 'n spesiale RNE-dialoog. 'n Sakevrou van KwaZulu-Natal maak geskiedenis deur Suid-Afrika se eerste robotonderwyser te ontwikkel.