BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 20 Augustus 2025

View descriptionShare
Ons skyn die kollig op spesiale munisipale tariewe. Ons het gister berig oor munisipaliteite wat spesiale heffings begin instel, hoewel daar tradisionele erfbelastings en dienstefooie is. Burgerlike organisasies is besig om hulle voet hieroor neer te sit. Ons praat met 'n ontleder wat voorstel dat die munisipale vergoedingstelsel hersien word. Vandag is Wêreld-muskietdag, en 'n kenner vertel watter belangrike rol wat muskiete in die ekologie speel. En, jy kan nou amptelik gatvol wees, want die woord is nou deel van die Oxford-woordeboek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 980 clip(s)