BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 19 Augustus 2025

View descriptionShare
Die ANC gaan tugstappe doen teen twee lede van sy Nasionale Uitvoerende Komitee weens hulle onlangse openbare uitlatings teen dié party. Die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys wil die proses om onderwysers regoor die land te verifieer teen Oktober afhandel. SanParke begin met 'n studie om die redes vir die kwynende Kalahari-leeubevolking beter te verstaan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 980 clip(s)