'n Waarskuwing teen die voorstel om swaar vragmotors op sekere paaie te belet. 'n Man in die Noord-Kaap is twee keer lewenslange tronkstraf asook 'n bykomende 45 jaar opgelê. Wes-Kaapse ouers het nog tyd om hulle kinders vir Graad R, 1 en 8 in te skryf.