Verskeie provinsies toon 'n afname van 5% in die sterftesyfer tydens die feestyd. Unicef SA is bekommerd oor die verskynsel van ongedokumenteerde kinders wat grense oorsteek. Die All Blacks se hoofafrigter kry die trekpas, en só ontspoor die span se hoop op sukses.