Die parlementêre ad hoc-komitee roep, ná ’n blaaskans, sy eerste getuie, die voormalige nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane. Minister John Steenhuisen wil hê dat bek-en-klouseer tot 'n nasionale ramp verklaar word. Ons hoor by die slimbekke oor hoe hulle eerste dag in graad 1 verloop het.