BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 14 Augustus 2025

View descriptionShare
Die Benchmark Stigting het 'n verslag bekendgestel oor Marikana en die Wonderkoppie, 13 jaar ná die Marikana-tragedie. Ons kyk terug na wat daardie dag gebeur het, beloftes wat gemaak is, en wat van die bevindinge geword het van die Marikana Kommissie van Ondersoek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 980 clip(s)