Mans in Suid-Afrika kan nou hulle vroue se van aanneem wanneer hulle trou. Diensleweringsbetogings in Westbury in Johanneburg sleep voort. Die Wes-Kaapse regering pleit vir meer polisiehulpbronne te midde van 'n toename in moorde in die Kraaifontein-gemeenskap.