SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992 ‘n tyd lank op Nieu-Bethesda in die Karoo deurgebring nadat sy die Helen Martins-beurs ontvang het. Maar onverwags is die rolle omgeruil, en Agnes is die een wat skryf terwyl Goosen eers later in Joh…