Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne GoosenBoekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

SNEEU IN DIE KAROO deur Jeanne Goosen - Deel 2

View descriptionShare

Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992 ‘n tyd lank op Nieu-Bethesda in die Karoo deurgebr 
4 clip(s)
Loading playlist
SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992 ‘n tyd lank op Nieu-Bethesda in die Karoo deurgebring nadat sy die Helen Martins-beurs ontvang het. Maar onverwags is die rolle omgeruil, en Agnes is die een wat skryf terwyl Goosen eers later in Johannesburg haar boek voltooi het. AGNES SE BOEK is saam met SNEEU IN DIE KAROO in een band uitgegee. Die boek is op RSG voorgelees as Laataandboekvoorlesing. Die uitgewer, Hemel en See Boeke, het toestemming gegee dat hierdie boek as potgooi beskikbaar gestel mag word. Die vergunning is ‘n uitsondering, omdat boekvoorlesings weens kopieregbepalings gewoonlik nie as potgooie beskikbaar gestel word nie. Die leser is Elzabe Zietsman.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

    4 clip(s)

Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992  
Social links
Recent clips
Browse 4 clip(s)