Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne GoosenBoekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen
Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

Boekvoorlesing: Sneeu in die Karoo deur Jeanne Goosen

SNEEU IN DIE KAROO was Jeanne Goosen se laaste novelle. Goosen en haar huishulp, Agnes, het in 1992 ‘n tyd lank op Nieu-Bethesda in die Karoo deurgebring nadat sy die Helen Martins-beurs ontvang het. Maar onverwags is die rolle omgeruil, en Agnes is die een wat skryf terwyl Goosen eers later in Johannesburg haar boek voltooi het. AGNES SE BOEK is saam met SNEEU IN DIE KAROO in een band uitgegee. D 
Social links:
ClipsPlaylists