‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
843 clip(s)
Loading playlist
Dr. Devandre Boonzaaier, orrelis en akoliet van die Morawiese Kerk op Kuilsrivier, praat oor die unieke klanke en diep betekenis van die Morawiese Kerk se Paasmusiek – ‘n ryk erfenis wat generasies lank al mense se harte raak.