BinnekamerBinnekamer

Debat oor godsdiensvryheid in SA

View descriptionShare
 
Liesl Pretorius, hoof van die regsdepartement by ForSA, praat oor ’n belangrike debat wat aan die ontvou is oor godsdiensvryheid in Suid-Afrika. Dit volg nadat die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe aangekondig het dat hulle voortgaan met ’n proses, wat moontlik groter regulering van geloofsgemeenskappe kan meebring. Dit gebeur ten spyte van regsuitdagings wat reeds voor die hof dien.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
Social links
Recent clips
Browse 845 clip(s)