



Bybelse taal in vandag se taal
Prof. Ernst Kotzé, taal- en vertaaldeskundige, praat oor die invloed van Bybelse taal op ons alledaagse taalgebruik. Ons gebruik elke dag uitdrukkings sonder om te weet waar dit vandaan kom. Party van die woorde en frases wat so deel van ons alledaagse taal geword het, het hulle oorsprong in die By…

Plante in die Bybel: Die granaat
Dr. Siegfried Louw, predikant in sinodale diens in die Wes-Kaap, gesels oor die simboliese betekenis van plante in die Bybel en ander geskrifte met ‘n fokus op Jesus se kruisiging. Hy fokus op die granaat.

12 Vroue in die Bybel
Marna Aucamp van Stellenbosch gesels oor die 12 vroue in die Bybel wat sy kon skilder, en hoe dit help met die berading van vroue in die gemeenskap.

Morawiese Kerkerfenis
Orrelis dr. Devandré Boonzaaier gesels oor die Morawiese Kerkerfenis, Andrew Murray se opvoedingsvisie en gedenkkonserte.

Die simboliek van plante in die Bybel
Dr. Siegfried Louw, ‘n predikant in sinodale diens in die Wes-Kaap, gesels oor die simboliese betekenis van plante in die Bybel en ander geskrifte, met die fokus op Jesus se kruisiging.

Sulinda se geloofspad
Sulinda Muller van Stellenbosch se wêreld het verander toe haar vierjarige seun met kanker gediagnoseer is. Uit dié moeilike pad het daar wel iets besonders ontstaan. Sy vertel van haar geloofsreis.

Blomme in die Bybel
Pieman Diener, die hooftuinier by Rustenberg Landgoed op Stellenbosch, gesels oor snyblomme – die blomme wat ons kan plant, pluk en in ons huise geniet, en oor die plek van blomme in die Bybel.

Kerkargitektuur
‘n Kerk is meer as net ’n gebou. Die manier waarop ’n kerk ontwerp word, vertel iets van hoe mense oor God, aanbidding en die geloofsgemeenskap dink. Albert Geldenhuys het jare lank die kerkgeboue van sy oupa, die baanbreker-argitek Wynand H. Louw, nagevors. Hy vertel van sy nalatenskap.

Sonop vier 110 jaar
Tonie Viljoen, die koshuishoof van Sonop Christelike Tehuis by Tukkies, vertel van hulle 110 jarige bestaan.

Vier die lewe!
Pastoor Lynette Beer vertel hoe ons kan leer om die lewe te vier, selfs wanneer ons anders voel en dink.