‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
843 clip(s)
Loading playlist
Ds. Terblanche Jordaan van die Neo-Spektrumgemeente in Durbanville vertel hoe die graf en die opstanding ons kan help om opnuut na Jesus se impak in ons lewe te kyk.