‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
959 clip(s)
Loading playlist
Janine Brynard, ‘n onderwyseres en boervrou, gesels oor geloof wanneer jy op jou knieë is, en die lesse wat sy geleer het deur die droogte op die plaas en haar kankerdiagnose.