Bybelkennis en geloofsvrae

 
Talitha Körner het ’n meestersgraad in teologie verwerf met navorsing oor waarom jongmense nie meer so gereeld die Bybel lees nie. Sy gesels oor Bybelkennis, geloofsvrae en hoe ons mense van alle ouderdomme kan help om die Woord van God beter te verstaan.