Bewaring van geskiedkundige bronne

 

Binnekamer

‘n Christen-leefstylprogram met 'n fokus op aktuele temas.
959 clip(s)
Loading playlist
Cor Boer van die Stigting Reformatoriese Getuienis, 'n niewinsgewende organisasie wat toegewy is aan die bewaring, bekendstelling en verspreiding van klassieke Gereformeerde bronne in Afrikaans, vertel waarom die bewaring van historiese bronne vir gelowiges belangrik behoort te wees.

In 1 playlist(s)