'n RSG- Bekbesaar wat fokus op musiek en die musiekbedryf. Ons gesels nie net met jou gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars nie, maar ook met dié wat…
8 clip(s)
Loading playlist
In ‘n era van enkelsnitte lyk dit skynbaar asof albums besig is om uit te sterf. Barrie Ferreira gesels met Peach van Pletzen om te hoor hoekom albums nog belangrik is in die musiekbedryf. Peach verduidelik ook die kreatiewe proses om ‘n album te skeps. Ons vind ook meer uit oor Van Pletzen se vyfde album, wat binnekort op pad is.