Agter die TunesAgter die Tunes
Agter die Tunes

Agter die Tunes

'n RSG- Bekbesaar wat fokus op musiek en die musiekbedryf. Ons gesels nie net met jou gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars nie, maar ook met dié wat agter die skerms betrokke is. Ons praat oor alles van liedjieskryf en konserte reël, tot die besigheid van musiek. Agter die Tunes ontdek al die geheime van die musiekbedryf.
Social links:
ClipsPlaylists