Agter die TunesAgter die Tunes

RSG Bekbasaar: Agter die Tunes - Episode 5 (Die proses van liedjieskryf)

View descriptionShare
Barrie Ferreira gesels met Marco van Deventer van die musiekgroep, ONS, en met Almero Welgemoed oor hoe kunstenaars die liedjieskryfproses benader. Marco delf dieper in hoe gewone liedjies geskryf word. Almero praat oor die proses van partituurskryf vir die TV-reeks, Een Keer Om Die Son.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Agter die Tunes

'n RSG- Bekbesaar wat fokus op musiek en die musiekbedryf. Ons gesels nie net met jou gunsteling Sui 
Social links
Recent clips
Browse 5 clip(s)