Jan Snyman se sportuitsaai-loopbaan
Jan Snyman het diep spore in die sport-uitsaaiwêreld getrap. Hy was eers by radio betrokke en later by televisie. Pieter van den Berg het met Jan gesels.
Zandberg Jansen se Springbokbarometer
Zandberg Jansen het op radio, en later op TV, rugbyliefhebbers as vriende of vyande laat vergader wanneer hy sy rugbybespreking, Springbokbarometer en Spervuur, aangebied het. Luister na die heel laaste barometerbydrae op radio saam met Heinrich Marnitz en Zandberg Jansen.
Niekie van den Berg kyk terug op sy sportkommentaar-loopbaan
Niekie van den Berg was veral bekend vir Sê Wie, maar hy het ook baie sport uitgesaai. Pieter van den Berg gesels met Niekie oor sy sportkommentaar op RSG.
Marius du Plooy se sportervarings in radio
Marius du Plooy was meer bekend as aanbieder van Monitor en Spitstyd. Hy het egter met heelwat sport te doen gekry tydens sy uitsaaijare in Nederland. Pieter van den Berg het met Marius gesels.
Piet Strydom se loopbaan in sport en radio
Piet Strydom het as speler en administrateur sy merk in sport gelaat. Hy was ook as opsommer en ontleder by radio betrokke. Pieter van den Berg beloer saam met Piet sy loopbaan.
Steve de Villiers se Kantlynkaviaar
Die voormalige direkteur-generaal van die SAUK, Steve de Villiers het op sy kenmerkende manier met briljante taalgebruik die ikone en groot sportprestasies en gebeure in Suid-Afrikaanse sport vasgevat in sy reeks, Kantlynkaviaar. Herleef Oom Steve se laaste Kantlynkaviaar, wat hy opgedra het aan Su…
Tossie Lochner dink terug aan haar dae as sportverslaggewer
Tossie Lochner is net soos radio in Afrikaans, 85 jaar oud. Sy was lank ‘n sportverslaggewer in Italië. Pieter van den Berg het met haar oor daardie jare gesels.
Chris Swanepoel se krieketkommentaar
Chris Swanepoel was sedert 1983 by Afrikaanse radio betrokke. Pieter van den Berg het hom oor sy sportuitsendings uitgevra.
Heinrich Marnitz se dae as sportuitsaaier
Heinrich Marnitz was nie net ‘n sportuitsaaier nie, maar ook sportorganiseerder by die Afrikaanse Radiodiens en Radio Suid-Afrika. Pieter van den Berg het met Heinrich daaroor gesels.
Magiese mikrofoon - Episode 5
In die laaste aflewering van die reeks programme waarin 85 jaar van uitsaai in Afrikaans op radio gedenk word, val die klem op sportgeleenthede wat deur ons top sportkommentators beskryf is. Daar is die trotse oomblikke toe drieë deur ons voorste rugbyspelers gedruk is, soos Syd Nomis, Chester Will…