85 Jaar van Afrikaanse Radio
Ons vier 85 jaar van radio in Afrikaans. Die eerste volwaardige radiostasie in Afrikaans het op 27 Oktober 1937 begin uitsaai.18 clip(s)
Loading playlist
Chris Swanepoel was sedert 1983 by Afrikaanse radio betrokke. Pieter van den Berg het hom oor sy sportuitsendings uitgevra.



