Niekie van den Berg kyk terug op sy sportkommentaar-loopbaan

 

85 Jaar van Afrikaanse Radio

Ons vier 85 jaar van radio in Afrikaans. Die eerste volwaardige radiostasie in Afrikaans het op 27 Oktober 1937 begin uitsaai.
18 clip(s)
Loading playlist
Niekie van den Berg was veral bekend vir Sê Wie, maar hy het ook baie sport uitgesaai. Pieter van den Berg gesels met Niekie oor sy sportkommentaar op RSG.

85 Jaar van Afrikaanse Radio

Ons vier 85 jaar van radio in Afrikaans. Die eerste volwaardige radiostasie in Afrikaans het op 27 O… 

Social links