Wie is ek?Wie is ek?

Wie is ek? 26 April 2024

View descriptionShare

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n  
564 clip(s)
Loading playlist
Die meeste van ons het roetines en strukture in plek om ons daaglikse lewe te vergemaklik. Maar wat as jy begin angstig raak wanneer hierdie roetines nie gevolg word nie, of die tyd wat dit in beslag neem, jou daaglikse lewe oorneem? Hoe weet jy jy het ‘n probleem? Ons vind meer uit oor gesonde en ongesonde obsessiewe gedrag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Wie is ek?

    564 clip(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens 
Social links
Recent clips
Browse 564 clip(s)