Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n …
636 clip(s)
Loading playlist
Is dit moontlik om langs iemand te lê en tog diep eensaam te voel? En, as jou maat emosioneel ontrou was, kan vertroue ooit regtig herstel? Ons gesels eerlik oor emosionele afstand, verhoudingspyn en die moeilike pad terug na mekaar toe.