Wie is ek?Wie is ek?

Wie is ek? 18 Julie 2025

View descriptionShare
Bipolêre versteuring is 'n diagnoseerbare sielkundige toestand wat gekenmerk word deur groot skommelinge in 'n persoon se gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie (lae gemoed) tot uiterste manie (uitermatige, ontoepaslike opgeruimdheid). Navorsing oor dié toestand duur steeds voort, maar 'n kombinasie van medikasie en psigoterapeutiese behandeling (om 'n sielkundige te gaan spreek), kan die simptome grootliks verlig en lewenskwaliteit verbeter.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens 
Social links
Recent clips
Browse 619 clip(s)