Wie is ek?Wie is ek?

Wie is ek? 10 April 2026

View descriptionShare
Jy dink jy is net “besig”, maar jou brein is dalk oorlaai en afhanklik van konstante stimulasie. Skerms verander nie net hoe jy dink nie, dit verander waaraan jy gewoond raak. Het jy nog die vermoë om stil te wees, of het jou brein dit verloor? Baie van jou keuses in liefde, werk en konflik is eintlik ou patrone uit jou kinderjare wat hulleself herhaal. Ons ontmasker die idee van “ek is net so”, en vra: Hoeveel van jou lewe is werklik ’n keuse, en hoeveel is ’n herhaling?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende mens 
Social links
Recent clips
Browse 630 clip(s)