In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie was. Sy was egter bereid om die min wat sy het te…
13 clip(s)
Loading playlist
Lizelle de Bruin gesels met dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge, ds. Rudi Swanepoel van die Andrew Murray gemeente in Johannesburg en ds. De la Harpe le Roux van die Twee Torings gemeente in Bloemfontein as ‘n samevatting van die 13 weke se programme. Die stories van sukses en verandering van mense wat met min - of niks - iets gedoen het, word bespreek.