Wat het jy in jou hand 8 Januarie 2023

Published Jan 8, 2023, 5:00 PM
ECHO is 'n geloofsgemeenskap wat omgee vir jongmense in nood. Daar is tans 13 huise en weeklikse programme by elf skole. ECHO Jeugontwikkeling het in 2001 tot stand gekom en is 'n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy. Daar is Echo-gemeenskappe in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad. Die Echo Plaasprojek is net buite Frankfort in die Vrystaat.

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)