Wat het jy in jou handWat het jy in jou hand

Wat het jy in jou hand 5 Februarie 2023

View descriptionShare
Die Blou Bus gemeenskapsbediening is 'n geregistreerde Trust Openbare Weldaadsorganisasie wat op die verarmde gemeenskap van Delft fokus, en al langer as 13 jaar met kinders, jeug en gesinne werk om hulle volle lewenspotensiaal te ontsluit. Dr. Izanette van Schalkwyk het die program, Resilient Youth, ontwikkel as deel van haar PhD-navorsing. Pastoor Charles George van Delft het haar genooi om hierdie program in Delft te implementeer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Wat het jy in jou hand

    13 clip(s)

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)