Wat het jy in jou handWat het jy in jou hand

Wat het jy in jou hand? 29 Januarie 2023

View descriptionShare
Mense wat in vervalle hutte en in haglike toestande woon, word siek en sterf weens die gesondheidsrisiko's van hierdie strukture. Die ellendige toestande wurg die potensiaal van mense wat in hierdie haglike omstandighede leef. Sommige hutte het geen vensters nie, en sommige het vensters wat nie kan oopmaak nie, wat lei tot ou lug, reuke en muf in die hut. Dit is van die omstandighede wat Quinton Adams en sy span verander deur vir mense wat in informele nedersettings bly, behoorlike strukture te verskaf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Wat het jy in jou hand

    13 clip(s)

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)